welcome to THE SUMMIT Villa

a place of memories 

The summit

Self-catering 

Max occupancy: 2

The Summit mountain villa is nestled high up on the mountain; embraced by a rocky ridge on the northern side, a valley on the eastern side and in the further south the never-ending Langeberg mountain range.

In winter, the high peaks of the Langeberg mountains are covered with a white snow blanket; creating the perfect time to indulge the warm caress of the crackling fireplace. 

Occasionally sunrise is accompanied by a mysterious fog layer, covering the lower Poortjieskloof dam valley.

Spend your day lazing on the deck around the pool, or merely relaxing inside enjoying the curly mountain views; changing colour as Earth rotates within its orbit around the sun.

  • Wifi
  • Onsite spa treatments, by prior arrangement
  • Full size fridge/freezer
  • Microwave
  • Dishwasher
  • Electrical oven with a gas hob
  • Toaster
  • Hairdryer
  • Hot and cold running water
  • Splash pool
  • Shower & bath
  • Inside braai
  • Fireplace
  • Ceiling fans
  • Coffee, tea, sugar, and 1 litre of low fat milk
  • Olive oil
  • Condiments
  • Spices
  • Firewood and lighters
  • Ice
  • 5L bottled water (although the tap water is potable/save for human consumption)
  • Additional specified grocery items (if available from Montagu) can be supplied by prior arrangement at additional cost

Customer feedback

Baie dankie! Ons het n ongelooflike spesiale naweek gehad. Ons moet julle komplimenteer op die wonderlike plekkie en die “attention to detail” – van die bou en uitleg van die huisie tot die decor/interior. Puik! Weereens dankie. Ons sal KumbuKumbu beslis aan vriende en familie aanbeveel.

– L van der Merwe Couple

The accommodation felt like home. Thanks again for a truly fantastic stay and we can’t wait to come back.

– G Wiley Couple

Onbeskryflik lekker gewees. Dankie dat dit vir ons moontlik was, om ‘n stukkie hemel te kon beleef.  Volgende keer sal dit beslis langer as 2 aande wees. 

– M Kruger Couple

Ons het nie eintlik die regte woorde om die naweek te beskryf nie….fenominaal maar nou weet ons ook wat die woord “breathtaking” beteken. Ons het al wyd en suid getoer, van Nam tot Parys maar Quarriebosch is iets anders!!!! Duisend dankies dat ons daarin kon deel! Ons sal beslis weer terug wees. Ons gaan biekie selfsugtig wees en nie vir te veel mense daarvan vertel nie, bang ons kry nie weer plek nie. Als was perfek, tot die baie hout en die lekker beskuit!! Ons kom beslis weer! Mooi loop en julle is geseend.

– C Thompson Couple

Jul plek is iets besonders en ons gaan definitief weer terugkom! Baie dankie vir n unieke ervaring!!! Het gister ook lekker stap gehad. Om in die berge en in die natuur te kon stap was ook deel van die besondersheid van die villa. Dankie nogmaals.

– C Maritz Couple

Thanks so much, we had an awesome time and we will definitely be back. What a beautifully decorated villa for a couple, and the view is spectacular. We’ll be back !!!!

– G Smith Couple

Ons wil elke oggend vir die res van ons lewe hier wakker word.  Julle plek is net fantasties – in alle opsigte.  Ons het die grootste waardering vir julle insette om die ekstras uit te sit – beide in die kombuis en in die badkamer. As jy ‘n basiese ding vergeet het, is dit hier. Die plek is so goed beplan en uitgevoer, alles, in die fynste detail is beskikbaar en net van die beste gehalte. ‘n Plek om op jou “kick bucket” lys te sit!

– P Joubert Couple

There is absolutely nothing that we would change. You guys have thought of everything, even down to the custom sized firewood. Top class decor and facilities. We love to travel and spend weekends away. Your place is way ahead of all the similar other places. Look forward to coming back in Winter again. The hike to the dam was awesome too.

– S Johnson Couple

Ons is nou oppad….met baie huimweë na ‘n fantastiese 3 dae. Dit was ongelooflik. Julle het aan alles gedink en dit is fantasties. Groete en baie dankie vir alles. Ons sal weer terug wees.

– H Myburgh Couple

Een vd beste plekke waar ons nog gebly het, dankie alles was perfek….sal defnitief terug kom!

– G de Beer Couple

Ons kuier so lekker…rustigheid in oorvloed…stilte oorverdowend…net wat ons nodig het.

– W Venter Couple

Julle plekkie is immaculate en skoon. Geen verbetering sal ooit nodig wees nie. Ons het alles wat ons ooit nodig sou kry. En ons het twee dae net die beeldskoon plek ingeneem. Julle het ṅ absolute paradys hier. Die attention tot detail op elke skakelaar binne kaste is noukeurig deur dink, en het ons heeltemal laat tuis voel. Dankie vir ṅ asemrowende twee dae. Ons neem KumbuKumbu saam in ons harte.

– L Collins Couple

Ons Kan nie in woorde beskryf hoe ons jul pragtige plek geniet het nie! Die uitsig is asemrowend! Ons is geseend om so na aan GOD natuur te kon wees! Ons sal beslis weer kom!  Weereens kan ek jul nie genoeg komplimenteer nie!

– E Barkhuizen Couple

We have loved it so much and wish we could have stayed for longer! We will definitely be back again. Thank you so much for everything! It was even better than we expected.

– M Lake Couple

Ons het ons verblyf verskriklik BAIE geniet en het geen woorde om te beskryf hoe dankbaar ons is vir alles.  Julle gaan defnitief weer van ons hoor, ons sal graag weer hier kom bly… dit was Fantasties!!!

– M Mouton Couple

Julle plek is pragtig, met alles en nog wat, wat mens nodig het – baie spesiale ‘touches’. Ons het dit ongelooflik geniet en as die geleentheid weer daar is, kom ons verseker weer!

– I de Klerk Couple

Dit was ‘n hemelse 2 dae in julle “picture perfect” villa, was n voorreg om dit te kon beleef.

– K Strydom Couple

We have thoroughly enjoyed our honeymoon stay! Everything was perfect! Thank you so much for your hospitality.

– H Williams Couple

Ons het ons kuier vreeslik baie geniet hier by julle.  Dis ongelooflik mooi en ons het die staproete veral baie geniet tot by die Poortjieskloofdam.  Ons is so beïndruk met alles hier.  Als is uitgekit en ons het niks meer nodig gehad nie!

– A Jacobs Couple

Ons het dit ontsettend baie geniet en sal baie graag weer eendag wil terugkom. Dit was onbeskryflik mooi alles ons kan nie uitgepraat raak oor die uitsig daar nie,….. Wat ‘n belewenis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  Nogmaals baie dankie vir alles.

– M Hoon Couple

Die naweek was absoluut magical. Ek kan slegs sê dat die plek perfek is, daar is niks wat ek beter sou kon doen nie.  Julle het al my verwagtinge oor tref. Dankie baie vir die geleentheid en sien julle definitief weer in die jaar…

– I du Preez Couple

The villa is very functional and they have everything you need to just walk in and stay. Best decor I’ve ever seen. Great scenery. Perfect. Location.

– T Javu Couple

We had such a lovely time, will recommend it to anyone! The view is stunning and simply just an amazing place to relax! Will definitely come back.

– N Kuehl Couple

We really enjoyed our stay (despite the rain). It’s truly a beautiful location and we found it very relaxing and much needed!

– W Humphrey-Gaskin Couple

We LOVED it here! This place is amazing! I rate the place 6 out of 5! See you again!

– M Bender Couple

Thank you, we truly enjoyed our stay. We travel a lot and seldom go back to the same place as we enjoy exploring other areas/ lodges etc. But yours is definitely on for a return. Very peaceful exactly what we needed.

– R da Silva Couple

Dit was heerlik dankie. Presies wat ons nodig gehad het. Ons sal laat weet as ons gery het en en wanneer ons uit is by die hek. Net sodat julle seker is ons kruip nie hier erêns weg nie. Weereens dankie vir alles. Julle sal ons beslis weer sien.

– H Groenewald Couple

Oppad, na ‘n onvergeetlike KumbuKumbu ervaring – 5 ster verblyf en diens ! Dankie vir al die ekstra bederf goedjies – tot volgende keer.

– T Pieters Couple

Thanks for a wonderful stay. Probably our best weekend getaway!

– L Sankar Couple

What an incredible time we’ve had. We were so gobsmacked the entire time. The views and the scenery. Beyond our expectations. Everything we needed was in our reach in the house. Keep it this way because we’ll be back.

– T Moleli Couple

Die plekkie was perfek, nog beter as op die foto’s! Dit was prentjie mooi en daar was meer as wat ons nodig gehad het. Die uitsig is iets besonders! Baie dankie vir al die moeite met die champagne en die blommetjies, julle het dit extra spesiaal gemaak.

– A Uys Couple

Die naweek was perfek gewees. Dit is regtig ‘n asemrowende plek met ‘n mooi uitsig. Dit is toegerus met alles wat ons nodig gehad het.  Weereens baie dankie!

– S Sauls Couple

Thank you so much I enjoyed being here I would definitely come back next time. It’s a very lovely place you have here.

– T Maladze Couple

We have had a MOST amazing stay. Thank you for all your effort and. Your venue is everything and more than we had imagined.

– C Pontaf Couple

Thank you for an incredible stay. We aren’t yet ready to leave and will definitely be back as soon as we can! Thank you for all the thoughtful touches, we hope all your guests appreciate everything as much as we did. Thanks again.

– M Lawrence Couple

We loved our stay and are wanting to book for next trip already – will definitely be back. Such beautiful rain you had. Thanks again.

– P Beddow Couple

Baie dankie dat ons die stukkie juweel van julle kon geniet. Hier proe goeie wyn net soveel beter. Ons kom beslis weer.

– S Swanepoel Couple

We had the most amazing time at the Villa, really needed this away from everything.

– G Mwoombola Couple

We had a fantastic time, the house was gorgeous and immaculate. The place was so thoughtfully arranged and such care was taken in the provisions and utensils that often things were provided for which we hadn’t even begun to consider yet. The house is so architecturally considered and integrated into the landscape it’s fantastic. Our only disappointment was that we couldn’t stay a third night. Really had a fabulous stay. Looking forward to coming back soon

– C Soul Couple

Alles is baie gemaklik en lekker…julle linne en handdoeke is baie goeie gehalte…asook jou “gowns”…lieflike kwaliteit.  Kaggel is natuurlik heerlik…en baie gerieflik. Stort en bad. Soos ek se…alles is fantasties..

– S Fourie Couple

Get in touch